|
Odes van Salomo
Hoofstuk 1
['n Ode is 'n Liriese lofgedig oor 'n verhewe onderwerp]
OVS 1:1 : JaHWeH is soos 'n Krans op My hoof en Ek sal Hom nie verlaat nie. [Exodus 28:36; ZekarJaH 3:5; Openbaring 2:10]
OVS 1:2 : Die Krans van Waarheid is vir My gevleg, en Sy het U takke binne My laat bot;
OVS 1:3 : Want Sy is nie soos 'n verwelkte krans wat nie uitbot nie: [Spreuke van Salomo 4:11]
OVS 1:4 : Maar U is lewendig op My hoof en U het op My gebot.
OVS 1:5 : U vrugte is vol en raseg: Hulle is vol Verlossing. This website was powered by Ewisoft Website Builder. |